|
Ok julle, ons kort mense in Suid-Afrika. As jy al 'n paar rondtes saam met die ouens gespeel het sal jy weet ons is goed. En jy kan deel wees hiervan. ek het my gat gesien toe ek begin en is nou besig, danksy hulle leiding, wenke en hulpvaardigheid, om een van die top 50 spelers op hul server to word (gee my nog 'n week, dans ek daar). die ouens, en meisie, is die beste en vriendelikste mense. hulle help mense wat hulle kan en is wetworksentertainment geaffilieer. dit beteken jy kan geld wen deaur half life te speel. so kom binne en geniet dit. net 'n ligte waarskuwing, moet NIE die [1rz] tag dra voor die beheer liggaam gese het jys aanvaar nie.
_________________ do not anger me, for i am the one with flames dancing in my hand
|